staf van reet

16
Feb

Seker my beste paar ooit!

Hierdie is seker my Beste paar duiwe ooit. Staf Van Reet Cock en de Rauw Sablon hen.

Hulle direkte kinders alleen vlieg in die afgelope 3 seisoene:

 

110 Klub posisies waarvan

79 Top 10 waarvan

43 Top 5 waarvan

29 Top 3 waarvan

13 wenne!

 

17
Sep

Staf Van Reet Beskerm sy nes

Ek loooovvveee hierdie cock!

Subscribe to RSS - staf van reet