reults

5
Sep

Duiwe ervaar onbeskryflike naweek! 19 OERF Fed posisies!

Die duiwe behaal die volgende OERF Fed poisies vir die naweek (2 vlugte): 1,2,5,9,14,15,28,33,42,46,49,56,57,68,77,78,79,86,93

1ste 5 plekke in klub vanaf Middelburg OERF kant (4 van die 5 was 5 duif nominasie duiwe)

Dit is vir my regtig onbeskryflik en ek is maar net te dankbaar om dit saam met hierdie span duifies te kan beleef! Nou is dit voete plat op die aarde en nederig bly! HIerdie naweek se prestasies help niks vir volgende naweek nie en weet al van hier af kom mens die hardste aarde toe!

 

Subscribe to RSS - reults