Error message

Deprecated function: The each() function is deprecated. This message will be suppressed on further calls in menu_set_active_trail() (line 2396 of /var/www/clients/client2/web51/web/includes/menu.inc).

2014-ZA OERF-03948 "Yster"

Sex: 
Cock

Seker een van die beste duiwe wat ek al gerace het.

  • Score in 8 uit 12 races in 'n ry in OERF Fed in 2015 seisoen.
  • In 2014 reeds 40ste/1120d. 746km, 1509mpm GPU Unie Richmond 1OBN
  • 2e Beste Langpad Duif Klub OPE 2014
  • 32ste Beste Kortpad Jongduif OERF Fed 2015
  • 31ste Beste Duif algeheel OERF Fed 2015 (Het hom stock toe gevat toe jongduiwe opgehou het, so hy kon net in die eerste 12 races kompeteer.)
  • 5 x Klub Wenner
  • Beste Jaaroud Duif Algeheel Klub 2015
  • 200 klub punte in 12 races - Klub werk op 20 punte vir 'n wen, dus gelykstaande aan 10¬†Wenne se punte in 12 races¬†
  • Beste Kortpad Duif Klub 2015
  • Beste Middelpad Duif Klub 2015
  • Beste Duif Algeheel Klub 2015
  • Het hom stock toe gevat voor Langpadwedvlugte in 2015, so hy het nie in 2015 aan langpadwedvlugte deelgeneem nie.

Volledige race rsults vir 2015 seisoen :

DATE ORG RACE_NAME LOFT CLUB ORG DISTANCE WINSPEED
2015-05-30 OERF OERF Lichtenburg JOK 3/40 3/198 50/1372 227km 1367mpm
2015-06-06 OERF Delareyville JOK 4/40 5/92 0/1417 300km 1288mpm
2015-06-13 OERF Mafekeng JOK 1/36 6/96 0/1321 280km 1418mpm
2015-06-20 OERF Vryburg JOK 1/39 1/116 30/1374 385km 1259mpm
2015-06-27 OERF Lykso JOK 1/19 4/76 97/1294 453km 1489mpm
2015-07-04 OERF Kuruman JOK 2/27 2/87 80/1301 525km 1422mpm
2015-07-11 OERF Kathu JOK 8/33 14/99 0/1207 565km 1273mpm
2015-07-18 OERF Olifantshoek YN 1/21 1/99 20/1249 594km 1518mpm
2015-07-26 OERF Kuruman 2 JOK 2/27 6/93 86/938 523km 1274mpm
2015-08-01 OERF Postmasburg 1 YFS 1/18 1/89 18/1229 587km 1360mpm
2015-08-08 OERF Postmasburg 2 JOK 1/20 3/72 53/1158 587km 1340mpm
2015-08-15 OERF Griekwastad JOK Derby 2/20 6/108 0/1311 593km 1087mpm

Breeding Results

Pedigree: