17
Sep

Staf Van Reet Beskerm sy nes

Ek loooovvveee hierdie cock!

16
Sep

2 Geseende weke

Die duiwe het die laaste 2 weke uitstekende resultate behaal:

2015-09-05 GPU Richmond1:  2,3,5,7,9,11,13,15,17,20 ste in klub,

2015-09-05 GPU Richmond2: 1,4,7,10,11,13,14,16,19 ste in klub 23ste Unie

2015-09-05 OERF Upington2: 1,2,3,4,5,6,10,11,13,14,18e klub 4,7,15,18,34,42,85,90 Federasie

2015-09-12 GPU Cradock: 2,3,4,5,9,12,13,14,18,20 ste klub 73,94 Unie

2015-09-12 OERf Kenhardt: 1,2,4,5,6,9,10,13,14,16,17 klub 7,21,30,40,41,75,98 Federasie

11
Sep

2007-ZA SWF/K-854

2007-ZA SWF/K-854

 

Yster se oupa.

2007-ZA SWF/K-854
20
Jul

Besonderse Cock!

Hierdie Cock is iets uitsonderlik!

 

Ek race home hierdie seisoen 8 races in 'n ry sonder rus en hy score die volgende:

=====================================================================

 

31
Mar

Hoe om duiwe teen pokke te ent.

Sommer net 'n baie vinnige amateur video wat wys hoe om 'n duif teen pokke te ent:

 

 

Tags: 
30
Mar

Wat is dan nou mooier as 100 duiwe in die lug???

...200 duiwe in die lug!!

27
Mar

2009-ZA NWPF/D-05865 "Glascock"

NWPF Federasie Wenner vir my Pa

 

Reeds pa van: 2013-ZA NWPF/K-4960:
40ste/713d 573km 1126mpm Stutterheim OPE NWPF 2014
44ste/564d 535km 1296mpm Beufort Wes 2 OPE NWPF 2014
22ste/511d 716km 1165mpm Matjiesfontein OPE NWPF 2014

25
Feb

Another baby from the Allemeersch van Parys breeding pair weened

Another baby from the Allemeersch van Parys breeding pair weened. The white flight matches "De Nantes" and "Het Nanteke". Lets just hope the performance will match them as well!

3
Feb

2012-ZA-44449

Linebred to 1987-BELG-4112071 "Blauwe Witpen", father to the dam of the "Wondere 151" aka "Champ" 4 times. Should breed winners!

2
Feb

2010-ZA-75336 "Mealy Staf Van Reet Cock"

Pa van:
*2013-ZA NWPF/K-4998: 1ste, 2e, 5e, 6e, 10e klub 2014.
*2014-ZA OERF-03948: Dubbel klub Richmond wenner asook 40ste/1120d GPU Unie Richmond 1 OPE as 7maand oud.

Pages

Subscribe to Duiweboer RSS